Local news

HTS Jan de Klerk se oudleerlinge hou 50ste reünie

Vyftig jaar later was dit nie altyd maklik om die gesigte te herken nie, maar die middag- en aandbyeenkoms was ’n groot sukses. Die skool se voormalige hoofseun.

Oudleerlinge van die voormalige HTS Jan de Klerk het op 13 September hul 50ste reünie by die Bedfordview Rolbalklub gevier.

Vyftig jaar later was dit nie altyd maklik om die gesigte te herken nie, maar die middag- en aandbyeenkoms was ’n groot sukses.

Die skool se voormalige hoofseun, Fanie de Klerk, was ook onder die gaste.

Oudleerlinge van die voormalige HTS Jan de Klerk het op 13 September, hul 50ste reünie by die Bedfordview Rolbalklub gevier.

LEES ASOOK: Albummakers word uitgenooi

HTS Jan de Klerk bestaan nie meer nie; vandag staan dit bekend as Primrose High School.

’n Groepfoto getuig van die groot belangstelling in die byeenkoms.

Ongeveer ses oudleerlinge woon tans in Kempton Park.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button