LettersOpinion

Dankie vir die hulp met kermis

'Alle eer aan ons Hemelse Vader vir die sukses van die dag'

ANDRE NAUDE, bestuurshoof van die raad vir bejaardes, skryf:

Allen Park, deel van die Raad vir Bejaardes Kempton Park, het op 9 Mei ‘n uiters geslaagde kermis aangebied.

Ons bestuursraad, bestuurspan, personeel en ouer inwoners wil graag almal betrokke bedank vir die sukses van die dag. Die gemeenskap van Kemptonpark was baie betrokke en dit word opreg waardeer.

Verskeie skole, kerke, besighede en kunstenaars het mildelik bygedra met skenkings van bestanddele, gebak en allerlei ander goedere en ons is oneindig dankbaar vir elke bydrae ontvang.

Alle eer aan ons Hemelse Vader vir die sukses van die dag.

Kyk hier na foto’s van die kermis

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button