Editor's choiceEntertainmentLifestyleLocal newsNews

Wen kaartjies na Die Heuwels Fantasties

Jy kan die gelukkige wenner van 'n dubbelkaartjie wees.

Die Afrikaanse rockgroep Die Heuwels Fantasties tree Saterdag 2 November by The Park by Key West winkelsentrum op.

Key West se bestuur en die NUUS/ looklocal Krugersdorp gee vyf gelukkige lesers die kans om elk ‘n dubbelkaartjie te wen na die optrede.

Kaartjies is ook beskikbaar teen R20 per persoon by kaartjietafels oorkant Game, Pick n Pay, Woolworths en by die sentrumbestuur.

Pak vir jou ‘n heerlike piekniekmandjie of ondersteun die restaurante in die sentrum.

Hoe kan jy wen?

E-pos jou besonderhede (naam en kontaknommer) na wrcompetitions@caxton.co.za. Wenners sal teen Vrydag 1 November telefonies in kennis gestel word.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button