Local newsNews

Te skaam om voor mense te praat?

Te bang om voor mense te praat? Lees dan hier.

Is jy ‘n bietjie skaam as jy voor ‘n groep mense moet praat?

Sukkel jy soms om voorleggings by jou werk in julle raadsaal aan te bied voor al jou kollegas?

Moenie moed opgee nie, die Krugersdorpse RaaksĂȘ (Toastmasters) Klub kan jou help om jou vrees om voor mense te praat, te ooroorkom.

Die nuwe klub gaan elke eerste en derde Woensdag van die maand bymekaar kom waar hulle lede gaan touwys maak oor hoe om voor ‘n gehoor te gesels.

Sluit gerus by die klub aan op 19 November by The Grill Shop in Noordheuwel om 6.30nm.

Vir meer besonderhede, skakel gerus vir Stephanie by 082 925 3294.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button