Editor's choiceNewsSchool sportSchoolsSport

Harde seisoen beloon met wentitel

Om die D2-kampioenskappe te wen was die kersie op die koek.

Laerskool Krugersdorp-Noord se o.11-hokkiespan het hul voorbereiding tydens die Junie-skoolvakansie begin deur ’n hokkiekamp by Arendsnes by te woon onder leiding van Tracey Ehlers.

’n Spanbousessie is by Yolanda Steyn se perdeplaas gehou en die span het aan die PWV-reeks deelgeneem, aan Khosaklub se hokkiefees en aan Krugersdorp High School se hokkiefees.

Om die D2-kampioenskappe te wen was die kersie op die koek. Baie geluk aan hierdie span!

Verwante artikel:

• Hokkievaardighede in ‘n goeie gees geleer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button