Editor's choiceLocal newsNewsSchools

PS sjokolade ter nagedagtenis aan Pieter-Schalk

Pieter-Schalk se legende leef voort.

Leerlinge van Hoërskool Noordheuwel het verlede maand ‘n spesiale besoek aan die Môreglans Tehuis afgelê in eer van Pieter-Schalk Grobbelaar wat vroeër vanjaar dood verongeluk het.

Die leerlinge het almal PS sjokolades by die skool ingesamel en besluit om dit aan ‘n plaaslike tehuis te oorhandig in herinnering van Pieter-Schalk.

Die PS sjokolades was simboliek vir ‘n seun wat altyd geglimlag het en almal spesiaal wou laat voel het.

“Daarom het ons dit goed gedink om namens hom die sjokolades vir die bejaardes te kom uitdeel,” het Ruben Coetzee, Marné Kriedemann en Niké Ackerman gesê.

* PS Grobbelaar, 17, is op 20 Februarie oorlede nadat sy motorfiets in Luipaardstraat met ‘n voertuig gebots het.

Soortelyke artiekels:

Hundreds gather to pay their respects to Pieter

Môreglans doen dit sommer self

Dubbele Kersfees bederf vir Môreglans

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button