kykNET bied jaarliks ‘n landswye toneelkompetisie aan wat as die kykNET Nasionale Toneelspelkompetisie bekend staan.
Oudisies word jaarliks landswyd gehou en finaliste word daarna Kaapstad toe genooi vir finale keuring.
Verlede jaar – haar matriekjaar – het Saskia Pocock die gesogte kompetisie gewen en daardeur ook vir haar ‘n rol in die RSG-drama Ratels losgeslaan.
Vanjaar het verskeie Monumentare weereens vir die kompetisie ingeskryf. Tristan Zeedijk en Miguel Leitao is uit 600 plus deelnemers landswyd as twee van die top 60-finaliste gekies.
Lees verder:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
