Editor's choiceNewsSchools

Kennies is trots op hulle redenaars

Laerskool Kenmare-leerling is deur na ATKV-redenaars se landsfinaal.

Vier leerlinge van Laerskool Kenmare het op 10 Junie aan die halfeindrondte van die ATKV-redenaarskompetisie by Helpmekaar Kollege deelgeneem.

Kara Beukes, Ewan Krynauw, Victor de Beer en Neill Krynauw se toesprake moes van ‘n hoë standaard wees, en die onvoorbereide toesprake het 75 persent van hulle totale punt getel.

Neill is as wenner van die uitdunrondte aangewys en is deur na die landsfinaal wat later vanjaar by Buffelspoort gaan plaasvind.

Lees ook:

Kleingoed sê hul sê by redenaarsdag

Kennies maak rugbygeskiedenis

[FOTO’s] Kenmare se kekkelbekkies

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button