Local newsNews
Erika Tolmey bekoor bejaardes
Erika Tolmey en Silver Wishes het die inwoners van Emmanuel Tehuis op Vadersdag bederf.
Die inwoners van Emmanuel Tehuis is onlangs met koek, tee en ‘n optrede deur country-sanger Erika Tolmey bederf.
Die span van Silver Wishes, ‘n niewinsgewende organisasie in Krugersdorp, het saam met Erika besluit om Vadersdag spesiaal te maak vir die bejaardes.

Die volgende projek wat die span gaan aanpak, is ‘n fondsinsameling vir Kezia McAlpine wat op 27 Julie by die Barnyard-teater in Cresta sal plaasvind.
Vir meer inligting, kontak Silver Wishes by 072 901 2182 of stuur ‘n epos na info@silverwishesnpo.org.za.
Read more:
Community assisting McAlpine’s widow
[FOTO’s] Moeders: ‘Ons gee nog om’
Emmanuel Tehuis bejaardes bederf op Moedersdag
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
