Wen fliekkaartjies vir vanaand se vertoning van ‘Jagveld’
Jy kan ook vir Leandie du Randt ontmoet wat een van die hoofrolle in die film vertolk.

Nu Metro Key West wil twee gratis dubbelfliekkaartjies aan twee gelukkige lesers weggee om vanaand, 22 Maart om 8nm na die Afrikaanse film Jagveld te gaan kyk.
Jy’t reg gelees – heeltemal gratis!
Leandie du Randt, wat een van die hoofrolle in die film vertolk, gaan van 7pm af by die teater wees en fliekgangers gaan die geleentheid kry om haar te ontmoet.
Om vir die kaartjies in aanmerking te kom, stuur ‘n epos aan die News by biancap@caxton.co.za waarin jy vertel hoekom jy Afrikaanse films geniet.
Inskrywings sluit vanmiddag (22 Maart) om 5nm en die wenners sal teen 5.10nm bekend gemaak word.
Kyk na die lokprent van Jagveld hier:
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes:
Randfontein Herald, Roodepoort Record, Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
