Editor's choiceNewsSchools

Bastion wys hoofleiers aan

2018 se hoofleiers aangekondig

Hoërskool Bastion se 2018-hoofleiers is tydens ‘n inhuldigingsfunksie by die NG Kerk Culembeeck aangewys.

Riaan de Jager en Kayla Watson is onderskeidelik as die voorsitter en ondervoorsitter aangewys. Die name van die voorsitters vir akademie, kultuur en sport is ook aangekondig, en hulle is:

• Akademie – Claude Pitout en Janika Nel

• Kultuur – Zian McKittrick en Carmen Jacobs

• Sport – Juandré Combrink en Franzelle Mertz

Die hoof en personeel het die leerders geluk gewens en sterkte toegewens vir die jaar wat voorlê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button