Editor's choiceLocal newsNews

Kennies vier vroeë Tekkie Tax-dag

Tydens die geleentheid wat op Maandag, 7 Mei in die skoolsaal gehou is, het die Tekkie Tax-gelukbringer die leerders behoorlik vermaak.

Onderwysers en leerders van Laerskool Kenmare het onlangs lekker saam gekuier toe hulle ‘n prettige Tekkie Tax-dag gehou het.

Tydens die geleentheid wat op Maandag, 7 Mei in die skoolsaal gehou is, het die Tekkie Tax-gelukbringer die leerders behoorlik vermaak.

So het elke Kennie bygedra tot dié nasionale fondsinsamelingsveldtog.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button