Editor's choiceNewsSchools

Spraakborrels vol vreugde

Al vyf leerders is gekies vir die Gautengstreek redenaars.

Laerskool Protearif se redenaars het besonder goed gevaar in verskeie nasionale kompetisies. Hulle is trots om te kan sê dat hul leerders se toekoms in dié aktiwiteit helder blink.

Vyf lede van die groep het aan die Artisticulta Redenaarskompetisie in die Pierneefteater in Pretoria deelgeneem.

Clarissa van der Walt, Heyley-Jade Vieira, Zanté Coetzee, Arno Viviers en Daniëlle Montgomery.
Foto: Bianca Pindral.

Al vyf leerders is ook gekies vir die Gauteng-streekredenaarspan. Hulle is Arno Viviers, Hayley-Jade Vieira, Daniëlle Montgomery, Zanté Coetzee en Clarissa van der Walt.

Arno is in Graad 2 en het ook deurgedring na die semifinale rondte van die ATKV-uitdunne wat in Junie plaasgevind het. Hy wag om te hoor of hy vir die finale rondte gekwalifiseer het.

Hayley-Jade het ‘n derde plek in haar afdeling verower.

Arno Viviers.
Foto: Bianca Pindral.
Daniëlle Montgomery.
Foto: Bianca Pindral.
Zanté Coetzee.
Foto: Bianca Pindral.
Heyley-Jade Vieira.
Foto: Bianca Pindral.
Clarissa van der Walt.
Foto: Bianca Pindral.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at  krugersdorpnews@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button