Laerskool Krugersdorp-Noord (Noordskool) is trots op een van hul leerders, Chanel Harmse wat onlangs baie goed gevaar het tydens ‘n Graad 3 Kreatiewe Skryfkuns-kompetisie.
Sy is by die provinsiale prysuitdeling aangewys as die algehele wenner van die Gauteng-Wes Distrik. Sy het haar eie storie, Ouma Koekie se Geheim voorgelees en uitstekende erkenning daarvoor ontvang.
Noordskool is trots op Chanel en vertrou dat sy nog baie met haar talent sal bereik.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at krugersdorpnews@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!
