Local newsNews

[KYK en FOTO’s] Emmanuel-bejaardes kuier in die Wilde Weste

Die bejaardes van Emmanuel Tehuis het onlangs vir die jongklomp gewys hoe hou mens makietie. Daar was ou en jong cowboys, en die families en vriende het lekker saam gekuier.

Familie, vriende, lekker kos en goeie vermaak was van die bestanddele wat gesorg het dat vanjaar se Emmanuel Tehuis in Krugersdorp-Wes familiedag weer ‘n reuse sukses was.

Vroeg op Saterdag, 28 September het honderde mense reeds saam gekuier, gelag en gesels.

Die gronde is in die Wilde Weste omskep.

Daar was ‘n springkasteel vir die jongklomp en die gaste is ook later vermaak deur die Troossangers. Vir diĆ© wat ‘n bietjie waaghalsig gevoel het was daar ‘n meganies bul om op te ry.

Kyk gerus na die video hier:

https://www.facebook.com/dvonwielligh/videos/pcb.10158265187608968/10217136983711210/?type=3&theater&ifg=1

Kliek hier vir meer foto’s

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button