Hoërskool Monument het op 18 Oktober hul matrikulante van 1959 genooi om ‘n gedenksaalopening saam met hulle te kom bywoon.
Die hoofseun van daardie jaar, Pieter Kruger, het met die leerders gesels en die destydse hoofdogter, Marina Dominicus het die Erekode voorgelees.
“Die meelewing en respek tydens die uitvoering van die kloktradisie het elke Monumentaar se hart met trots laat swel,” het Constance Strydom, die skool se bemarker gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
