NewsSchools

KYK: Protearif se Graad 7’s oor hoërskool toe gaan

Laerskool Protearif se Graad 7’s is opgewonde om in 2021 hul hoërskool-loopbaan te begin.

Die News het ‘n draai gemaak by Laerskool Protearif se Gaad 7’s om uit te vind waarna hulle die meeste uitsien wanneer hulle in 2021 hoërskool toe gaan.

Kyk hier:

Micayla du Plessis
Damian Janse van Rensburg.
Lizaan Smit.
Zander Vorster.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button