NewsSchools

Top 10 by Noordskool aangekondig

Laerskool Krugersdorp-Noord het onlangs hul Top 10-leerders vir die eerste kwartaal aangekondig.

Laerskool Krugersdorp-Noord spog weereens met ‘n goeie algehele skoolgemiddeld en het onlangs hul Top 10-leerders van Graad 4 tot 7 aangewys.

Noordskool-woordvoerder Quintin Botha het gesê, “Na verlede jaar se moeilike kwartale en onsekerhede is dit lekker om weer ons Top 10 vir die eerste kwartaal te kan aankondig.

Lenka du Toit (Graad 5) het ‘n gemiddeld van 95,5% behaal. Foto: Jaco Human.

“Alhoewel Noordskool se akademiese standaarde hoog is, hoop ons dat hierdie sterre en hul prestasies ander Nories ook sal uitdaag om die Top 20 te haa.l Iets wat kop bo skouers uitstaan is dat ‘harde werk word’. Hierdie leerders werk hard en kan daarvan getuig. Weereens geluk aan elkeen!”

JJ Basson (Graad 7) het ‘n gemiddeld van 92,67% behaal. Foto: Jaco Human.
Zanél Viljoen (Graad 6) het ‘n gemiddeld van 96,33% behaal. Foto: Jaco Human.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button