NewsSchools

Monnas se leiers vir 2022 is …

Daar is 16 dogters en 16 seuns verkies. Die hoofleiers sal later vanjaar aangekondig word.

Hoërskool Monument het onlangs hul Matriekraad vir 2022 aangewys.

Daar is 16 dogters en 16 seuns verkies. Die hoofleiers sal later vanjaar aangekondig word.

Die dogters is Christine Visser, Taryn Saby, Kayla Padoa, Olivia du Randt, Beate Lindes, Kaylin Malherbe, Sabrina Uboldi, Jade Niemand, Cameron Skye Stoltz, De’Niel Storm, Uzaan du Toit, Jade Hibbert, Su-Mari van der Walt, Bianca Peyper; Kara Beukes en Jolize Joubert.

Die seuns is Ajeet Maharaj, Ameet Maharaj, Arie van der Walt, Deon de Jager, Deon-Divan Groenewald, Dries Smit, Jadé Powell, Jared Viljoen, Liam Deprost, Liam Webb, Linda Ndaba, Marcéy de Waal, Paul Steenkamp, Ruan Hartman (Boom), Ryno Herbst en Xander Schoeman (Vlam).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button