
Laerskool Ebenhaeser het die afgelope week baie hard gewerk om deur al hul assesserings binne die klas te kom sodat hulle op Donderdag, 23 September buite op die terrein kon piekniek hou om hul eie kulture en tradisies te vier.

Kinders het voluit gegaan om volgens hul familie se kultuur aan te trek. Die grade kon volgens ‘n tema aantrek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
