Schools
Kyk: Robbie Wessels en spitbraai wag op Kennies se manne
Met spitbraai, musiek en ’n veiling op die spyskaart is Kennies se manne-aand die ideale resep vir ’n onvergeetlike kuier!
Kennies se hoof, Wouter Immelman, nooi die gemeenskap na Laerskool Kenmare se jaarlikse manne-aand, wat op 30 Oktober by die skool plaasvind. Die aand beloof musiek, spitbraai, samesyn en vermaak, met Robbie Wessels as gaskunstenaar.
Kyk die video hier
@caxton.jhbwest Kennies se hoof, Wouter Immelman, nooi die gemeenskap na Laerskool Kenmare se jaarlikse manne-aand, wat op 30 Oktober by die skool plaasvind. Die aand beloof musiek, spitbraai, samesyn en vermaak, met Robbie Wessels as gaskunstenaar. #Laerskoolkenmare #krugersdorp #kenmare ♬ original sound – Caxton JHB West
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
