
Graad 1’s en Graad R’e het onlangs hul eerste dag by Laerskool Protearif met ‘n glimlag aangepak.
Hulle is met ballonne verwelkom, en daar kon van elkeen ‘n foto in die Proties-lugballon geneem word voordat die kleintjies na hul nuwe klasse toe is.
Hulle het ook kolwyntjies en ‘n klein lugballon as geskenke gekry. Die skool se tema vanjaar is ballonne en hulle hoop dat elke kind net so sal uitstyg.








At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.