CrimeNewsUpdate

Nege diefstalvoorvalle verlede week by EPR aangemeld

Jongste volledige misdaadverslag van EPR toon 29 insidente waarvan die meeste diefstal was.

EPR-sekuriteit het hul jongste misdaadverslag bekendgestel en tussen 17 en 22 Januarie is daar 29 insidente by die sekuriteitsmaatskappy aangemeld.

Die meeste insidente is op Vrydag, 21 Januarie aangemeld, en 14 van die 29 insidente was by wonings. Daar was 13 by besighede en een by ‘n skool. Die meerderheid – 17 – het in die middag plaasgevind en is na 12:00 by die firma aangemeld.

Also read: Noordheuwel home invasion: EPR reaction officer dodges bullets

Nege diefstalsake gevolg deur drie huisbrake, een roof, ‘n poging tot diefstal, poging tot moord en een aanranding is onder die maatskappy se aandag gebring.

Daar is ook vyf saakbeskadigingvoorvalle aangemeld, een vir natuurskade, drie oop deure, een ongeluk en een mediese voorval.

Die News het vroëer die week berig oor ‘n voorval waartydens een van die maatskappy se offisiers moes koes toe daar op hom geskiet is.

EPR se volledige verslag:

Misdaadinsidente in Mogale City.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.
Check Also
Close
Back to top button