Municipal
Iets lek … ‘n paar rioolpype waarvan jy moet weet
Raadslid lig gemeenskap in oor talle verstopte en oorvol rioolpype in die dorp.
Raadslid Amy Steyn wil graag die gemeenskap inlig oor verskeie verstopte rioolstelsels in die dorp.
Daar is tans verskeie verstopte munisipale rioolstelsels in Krugersdorp-Noord en Krugersdorp-Wes waar riool lek. Dit is weer aangemeld,” het Steyn gesê.
Sy het gesê dié gebiede sluit in Cronjestraat (wat reeds reggemaak is), Naudelaan en die hoek van Buiten- en Bekkerstraat.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
