Local newsUpdate

Hoërskool Noordheuwel nooi gemeenskap om Rikus Kylander se lewe te vier

Ná die einde van die soektog na die 18-jarige matrikulant, hou sy alma mater ’n lewensviering om hulde aan hom te bring.

Met die onlangse beëindiging van die soektog na Hoërskool Noordheuwel-matrikulant Rikus Kylander, nooi sy alma mater die gemeenskap om saam sy lewe te vier.

• Lees ook: Rikus Kylander among Hoërskool Noordheuwel’s top achievers despite disappearance

Nories se hoof, Dawie Kriel, nooi die gemeenskap na wat hy nie as ’n troosdiens beskryf nie, maar eerder as ’n lewensviering van die 18-jarige matrikulant wat vermis is. Hy het gesê die gemeenskap is welkom om Rikus se lewe te kom vier by die skool op Donderdag, 5 Februarie.

• Lees ook: Search for Rikus concludes after 22 days

Die byeenkoms begin om 18:30 by die skool se pawiljoen, waar leerders gevra word om skooldrag te dra. Kriel het bygevoeg dat ’n familiediens op ’n latere stadium sal plaasvind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Heinrich Greyling

Heinrich Greyling is a LLB student, which gives him an eye in fairness towards everything he writes about, with a passion of uncovering the truth. If the relevant information is available, he is willing to help anybody, with a keen interest in hard, crime, entertainment, municipal, human interest and automotive journalism. He is a journalist who is willing to write about anything, no matter the controversy or risks involved.
Back to top button