Na verskeie berigte in ons plaaslike koerant is daar nogsteeds niks gedoen aan die toestand van die afgebrande huis in Luipaardstraat nie.
Dit wil blyk of die toestand van die huis net meer agteruit gegaan het.
En nou vir die laaste maand begin plakkers die huis beset.
Nie net hou die huis ‘n gevaar in vir die mense in die omgewing nie. Maar word dit ook gesien vir misdaadegirs en prostetute om hulle besigheid te doen.
Nou wil ons ‘n vesoek rig, wie gaan verantwoordelik gehou word vir perseel en of daar nog iets gedoen gaan word aan die eiendom? Die huis eienaar of Mogale Munisipaliteit?
* Brief onveranderd geplaas — Red.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
