LettersOpinion

Satanis die duiwel in

Satanis van Krugersdorp skryf:

Ek is geskok deur die informasie wat sekere mense te sê het oor my geloof.

Dit is verbasend dat so min mense die waarheid weet, soos byvoorbeeld dat mense glo dat 31 Oktober die Duiwel se verjaarsdag is.

Dit is loutere snert.

Eerstens werk die Satanistiese alender (die ware een) volgens die seisoene. 31 Oktober is Halloween in die noordlike halfrond, maar by ons val dit op 30 April. Dit is die laaste dag van somer by ons.

Die Duiwel se spesiale dag val altyd op 23 December. Hierdie inligting plus vele meer kan op die webtuistes gekry word. Ek moedig mense aan om dit met ‘n oop kop te lees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button