
In reaksie op Mollie en Natural beautiful woman in die news-uitgawe van 4 Julie – baie dankie vir julle insette.
Omdat ek nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig. (II Kor 4:18)
Op ‘n geseënde ouderdom van sestig jaar en drie maande is ek begenadig met ‘n geestesoog. 1 Kor 7:8 (ongetroud); 1 Kor 7:9 (self-beheersing) en 1 Kor 7:27. Ek soek nie ‘n vrou nie.
Indien ek wel ‘n vrou kies sal die natuurlike mooiheid ‘n klein bonussie wees – nie juis iets om oor huis toe te skryf nie. Die groot bonus sal die geestelikheid wees.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
