LettersOpinion

Rassisme?

Johannes Esterhuizen van Krugersdorp skryf:

Jeugdag se hoofnuusberig op RSG – ‘Skoolseun’ vermoor medeskolier en roof die oorledene se skooltablet.

‘n Vonnis van 20 jaar vir moord, plus 10 jaar vir roof word die ‘skoolseun’ opgelê. Vier 14-jarige skoolseuns verkrag ‘n dertienjarige skoolmeisie terwyl hulle die afskuwelike voorval op film vaslê.

Saak hangende. Juis om bogenoemde twee redes weier ek om my twee kleinkinders volgende jaar by Suid-Afrikaanse skole in te skryf. Voorsorg is beter as nasorg.

Daar kom dae waarin hulle sal sê: “Gelukkig is die onvrugbares en die moederskote wat nie gebaar en die borste wat nie gesoog het nie” – Luk 23:29.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button