LettersOpinion

Pen magtiger as the swaard?

HP du Preez van Silverfields skryf:

Ek verneem die kragpryse styg weer.

Soos die Guptas vir President Zuma regeer, so beheer BHP Billiton, die rykste mynmaatskappy, die bankrot Eskom. Volgens die kontrak wat tot 2028 geldig is, subsidieer die gewone verbruiker BHP Billiton se twee smeltery wat nege persent van Eskom se krag gebruik.

Hierdie berig het in Beeld van 22 Maart 2013 verskyn.

Op ‘n ander noot: ek glo vas dat die gedrukte media belangriker as radio of televisie is want Martin Luther het 500 jaar gelede in 1517 bewys dat die pen magtiger is as die swaard. Ek is reeds 23 jaar ‘n korrespondent van die News.

Hoe sou ek die nuus oor die elektrisiteit kon bewys as ek gesê het ek het dit vier jaar gelede op TV gesien?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button