LettersOpinion

Lees predikante nog die Twaalf Artikels voor?

Johannes Esterhuizen van Krugersdorp skryf:

As Afrikaanssprekende het ek, Johannes, op vierjarige ouderdom Die Onse Vader ook in Engels, Our Father which art in Heaven [The Lord’s Prayer], vlot gebid.

Onlangs kondig hulle op ‘n groot radiostasie aan dat die Gebed van God verander [gaan/ moet] word (Matteus 6:9–13).

Wie het die reg om Bybel-veranderings aan te bring?

Die 1983-vertaling praat juis nie wat die 1933-vertaling praat nie. Dit is elke Protestantse predikant se plig om die Twaalf Artikels voor die preek vir sy gemeentelede voor te lees.

In vanoggend se diens op die radio, gelei deur ‘n vroulike prediker, het sy nie die Artikels voorgelees nie. Sy glo nie aan ‘n ewige lewe nie want sy noem nie die twaalfde en laaste Stelling nie (Lukas 10:16 en Markus 9:40 ook).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button