LettersOpinion

Meneer die Burgemeester, jok jy vir ons?

Felix Pieterse van Krugersdorp skryf:

Hierdie brief skryf ek as ‘n baie erg besorgde inwoner van Mogale City.

Woensdagaand (9 Mei) het ek die openbare vergadering in Mogale City bygewoon rakende die IDP-/ Budget-prosesse. Tydens die vergadering is ‘n rooskleurige begroting en besteding aan die publiek en raadslede voorgelê.

Ek het egter gevind dat dié begroting ‘n geval van smoke and mirrors is nadat die berig, Mogale part of a R500 million financial crunch wat in die 18 Mei-uitgawe van die News verskyn het, presies die teenoorgestelde van die begroting en besteding beskryf.

Nou wil ek weet of die burgemeester tydens die vergadering die ware toestand van Mogale City aan ons deurgegee het, of het hy ons onder ‘n wanindruk gebring?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button