LettersOpinion

Ruik enige iemand anders dit?

Magda van Mindalore skryf:

Graag wil ek net iets onder jul aandag bring. Daar is gewoonlik net Maandae plastiek in Chamdor verbrand, maar nou kry ons die reuk elke dag.

Ons woon in Seehofflaan en kan die reuk nie meer verduur nie. Dit is nie net ongesond nie, maar dit is baie nadelig vir diere.

Mens kan nie meer enige vensters oopmaak nie.

Ons weet ook nie wie om te kontak by die munisipaliteit nie. Hul fone lui in elk geval net en niemand antwoord nie.

* Beste Magda, baie dankie vir jou skrywe. Ons sal beslis ondersoek instel. Sal enige ander inwoners wat ook deur hierdie probleem geraak word, ons asseblief so gou moontlik daarvan in kennis stel. – Red.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button