LettersOpinion

Maak seker julle weet van alles

Anoniem van Krugersdorp skryf:

Ek wil graag mense waarsku wat ‘n gebruikte motor wil koop. Ons het amper ‘n stel afgetrap by ‘n handelaar. Die kar was baie mooi en die inruil was goed.

Die paaiement was baie hoog en oor 72 maande. Ek het begin navraag doen en uitgevind hulle sit ‘n nieverpligte, tweejaar-waarborg van nagenoeg R20 000 by die prys. Ons het gevra dat die waarborg afgehaal word aangesien dit nie verpligtend is soos die handelaar gesĂȘ het nie. Die handelaar het besluit om die koop van die voertuig van sy kant af te kanselleer.

Nou het ek die vraag … weet hy iets van die voertuig wat ons nie mag weet nie, want hoekom die waarborg afdwing as dit nie nodig is nie?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button