School sport

Mullies-duo na provinsiale proewe

Twee talentvolle leerders van Laerskool Muldersdrif neem later vandeesmaand aan die finale rondte van die Gauteng-netbalproewe deel.

Laerskool Muldersdrif spog met twee van hul netbalsterre wat deurgedring het na die finale rondte van die Gauteng-netbalproewe.

Volgens die skool se bemarker, Lindy Phaal, het twee leerders, Elrize Bos en Danika Mans, die finale rondte van die proewe gehaal ná uitstekende vertonings in die vroeë rondtes. Die finale proewe vind op 27 April by Hoërskool Florida plaas, en die skool het hul trots op die twee spelers uitgespreek.

Lees ook: Van verlies na hoop: Jan kry tweede kans met prostetiese been

Elrize Bos en Danika Mans. Foto ingestuur

“Welgedaan, dames – julle is fantasties! Ons wens julle alle sterkte toe vir die komende proewe,” het sy gesê.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button