Community galleriesGalleries

Tussen treine, tussen stasies

Heelwat gerugte doen die ronde dat die regering van plan is om die Suid-Afrikaanse spoornetwerk op te knap en uit te brei.

Hoewel hierdie plan heelwat druk van die nasionale paaie kan afhaal en ook baie werk sal skep, is dit ‘n redelike opdraende stryd wat vir die betrokkenes voorlĂª. Herald het die naweek na twee vervalle stasies in die omgewing gaan loer en foto’s geneem. By Rubbervale en Gravelotte stasies is dit duidelik dat die verval lankal ingetree het. Die bestaande geboue lyk glad nie veilig vir menslike gebruik nie en sal waarskynlik byna heeltemal oorgebou moet word.Hoewel die spoorlyne self steeds in ‘n redelike toestand blyk te wees, is die voerpaaie na en van die stasies sowel as die geboue self in ‘n haglike toestand.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button