Community galleriesGalleries

TZANEEN: Gaan loer in by die Orgideë Skou

Die jaarlikse Moedersdag Orgideë Skou aangebied deur die Wolkberg Orgideë Klub is by die Tzaneen Lifestyle Centre aan die gang.

Daar is veskeie orgideë wat uitgestal word en baie wat inwoners kan koop.

Die skou sal vandag en môre oop wees tot en met 17:00 en op Sondag tot 13:00.

Dit begin om 09:00.

Moet die skou nie misloop nie.

Hier is ‘n paar fotos van orgideë wat beskibaar is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button