Community galleriesGalleries
GALLERY: VossieFest in kiekies
Die VossieFest wat die afgelope naweek aangebied was deur Hoƫrskool Ben Vorster was een vol kleur, klank, pure gees en iets om aan te smul in almal se smaak.

Bobaas stalletjies het ook gesorg dat niemand met leƫ hande die terrein verlaat het nie.
Kunstenaars Arno Jordaan, Early B, Harlind en Liezl Pieters het feesgangers behoorlik op hulle voete Vrydagaand gehad.
Saterdag was ook ān rugbyfees van formaat waar die Vossies koning gekraai het op tuisveld.
Hier sit ān paar jong feesgangers saam Ben En Toekie, Ben Vorster se twee gelukbringers.
Al die fotos:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
























































