Local newsNewsSchools

Binneshuise gholf ‘n eerste vir MHS

Merensky se nuwe gholf klubhuis, The Bunker, is op 9 September geopen tydens 'n spogfunksie.

MERENSKY se nuwe gholf klubhuis, The Bunker, is op 9 September geopen tydens ‘n spogfunksie.

Borge, ouers, onderwysers en leerders het tou gestaan om die opwindende binnenshuise fasiliteite uit te toets. In The Bunker is daar van navorsingsboeke tot simulators wat presies toon wat met jou tegniek skort, en hoe elke hou verbeter kan word. Ruan Roets van NTK het die aand se verste dryf-kompetisie gewen met 274m. The Bunker sal oop wees vir die publiek tot en met die 30ste September 2014. Almal is welkom om hulle gholftegniek hier te kom opknap. Vir ‘n gratis sessie op die simulator skakel Plasieland se gholforganiseerder, Stefan Nawrattel by 072 196 2812.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button