VOSSIE kultuur het die kwartaal wonderlike projekte aangepak en goed presteer.
Die Vossies se eie orkes is goed opdreef. Daar is ‘n grimeerkursus aangebied vir verhooggrimering, die danseressies het eksamen afgelê en goed presteer, in die Eisteddfod het die Vossies goed presteer en bekers ontvang en elke kultuurfundi kon sy / haar merk maak op die Vossieverhoog tydens die Kultuuraand.
By die geleentheid het ‘n paar oud-Vossies gewys dat daar nog baie kultuur in hulle bene is. Verder het die Vossies ‘n suigstokkiedag gehou vir fondsinsameling vir kultuur en twee groepe gestuur na die ATKV-tienertoneelkompetisie in Pretoria.
Vossie-kultuur sien geweldig uit na vierde kwartaal.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.