Local newsNews

On their way to Europe

AMONE Model agentskap bied 'n Mnr en Mej Valentyn kompetisie aan.

AMONE Model agentskap bied ‘n Mnr en Mej Valentyn kompetisie aan.

Seuns en meisies tussen die ouderdom van 4 tot 18 jaar kan inskryf vir die kompetsie.

Dit sal plaasvind by Tzaneng Mall op 15 Februarie.

Deelnemers kan die kans staan om Suid-Afrika te gaan verteenwoordig in Bulgarye tydens die internasionale ‘Little Miss/Mister Planet-2014’ kompetisie.

Registrasie tye is tussen 9:00 en 9:30.

Die kompetsie begin om 10:00.

Inskrywingsgeld beloop R60 per inskrywing.

Die kleredrag is informeel.

Vir meer inligting skakel 078 387 6838 of 076 423 4192 of epos: jcshreiber@lantic.net

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button