CrimeNews

OPVOLG: Twee gewapende rowers word gesoek

Twee gewapende rowers terroriseer inwoners van die Harmonie blok en die Ofcolaco area buite Tzaneen.

Die twee verdagtes is al ‘n wyle bedrywig in die area en word na bewering met verskeie rooftogte verbind.

Altwee mans is gewapen en gevaarlik.

Gisteraand is ‘n wit Ford Ranger met die registrasie nommer HTF 017 MP gesteel van ‘n plaas af.

IMG-20161111-WA0011
Beeldmateriaal van een van die verdagtes.

Die gemeenskap word gemaan om op die uitkyk te wees vir die verdagtes en die polisie te kontak as hulle gewaar word.

Die volledige berig sal beskikbaar wees in volgende week se Letaba Herald.

Beeldmateriaal van die rowers:

Lees ook:

TZANEEN: Know your SAP sector commanders

BREAKING NEWS: Manhunt after break-in

SOUND CLIP: Police reports on hijacked Government car 

Crime escalates out of control in Tzaneen

BREAKING NEWS: Bakkie hijacked on Deerpark road

NUUSFLITS: Bekende avo boer vermoor

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button