NewsSchools

Vossies se matriekuitslae van 2016 nóg beter

Die volgende graad 12 leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster van 2016 het, nadat hulle vraestelle hernagesien is, nog A’s tot hulle totale bygevoeg.

Juané Croukamp (1 – Lewenswetenskap), Duan Schoeman (2 – Engels en IGO), Gretchen Bekker ( 2 – Eng. FAL en Wiskunde), Niki Thompson (1 – Eng FAL), Gustav Booysen (1 – Eng FAL), Jannes vd Merwe (1 – IGO), Sumari Erasmus (2 – Eng FAL en Wiskundige Geletterdheid), Camilla Phakula (1 – Wiskunde), Johannes Jacobs (1 – Eng FAL), Talenta Mabunda (1 – Ekonomie), Shandukani Mudua (1 – Eng FAL) en Gabriel Pretorius (1 – Eng FAL).

Die Vossies spog dus nou met ‘n totaal van 240 vakonderskeidings.

Duan Schoeman het na die hermerk van vraestelle vyf onderskeidings behaal.

Related Articles

Back to top button