Local newsNews

OPVOLG: ‘Hy is bietjie maer en makeer niks, ons het Dublin gekry…’

Dublin, die brak wat verlede naweek soek geraak het is gekry.

Dublin is naby Debegini gekry, en Beanca van Niekerk is oorstelp van vreugde.

‘n Groot soektog was geloods, en almal was gevra om op die uitkyk te wees na Dublin, hulle diere, Irish Terrior ‘kind’.

Beanca van Niekerk en haar vriende het verlede naweek in die Dap Naude Omgewing in Magoebaskloof gaan uitkamp.

En Dublin het soek geraak.

Lees: GESOEK: ‘Alleen, verlore en koud in die berge…help soek na Dublin’

Letaba Herald het vanoggend die boodskap ontvang:

‘n ‘Onderhoud’ met Dublin sal op ons webtuiste gepubliseer word, na sy besoek aan die veearts.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button