NewsSchools

Einstein op Plasieland

Merensky het 'n nuwe wetenskaplike inisatief, 'Einstein-aand' verlede week begin.

40 entoesiastiese leerders van Hoërskool Merensky het op Dinsdag, 29 Augustus in die Plasies se wetenskaplaboratorium vergader om hulle hande, onder gekontrolleerde omstandighede, te waag aan gevaarlike chemiese eksperimente.

Hierdie is die eerste in ‘n reeks van verskeie akademies-verrykende aktiwiteite wat die Wetenskap Departement beplan om leerders se vaardighede spelenderwys te ontwikkel en belangstelling in die vakgebied te prikkel.

Daar is eerstehands ervaar hoe chemiese reaksies groot vlamme en geraas kan maak.

Hierdie inisiatief is vanselfsprekend “Einstein-aande” gedoop en beloof om groot uitdagings vir selfs die regterbreiners op Plasieland in te hou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Blake Linder

Blake Linder is based in Mbombela and is a Senior Journalist at the Lowvelder. He carries with him nearly a decade's worth of experience in media. He has previously worked as News Editor, but now primarily focuses on Sport News, having previously won awards for both his sports writing and photography.

Related Articles

Back to top button