NewsSchools

Brons vir Larrie swemmers

Die jaarlikse Laerskole Top 10 skole swemgala het op 4 November in Polokwane plaasgevind.

Laerskool Tzaneen het mooi geswem, hulle meisiesspan behaal ‘n derdeplek, die seuns ‘n tweedeplek en algeheel behaal die Larries ‘n derdeplek.

Die meisies wat medaljes gewen het, voor van links: Mignon Smit, Kristi de Jager, Tashné Opperman, Donia Smit en Jané Auret. Agter: Tessa van Heyningen, Adelia Schonken, Larike Joubert, Elné Haynes en Jana Prinsloo.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button