NewsSchools

Goud vir Plasie vis Daniel

Daniel het op 18 Augustus aan die Limpopo klubkampioenskappe deelgeneem en is daarna in die Limpopospan opgeneem.

Daniel Smit, ‘n O/15-swemmer van Hoërskool Merensky het op Saterdag, 25 Augustus, aan die Klein Interprovinsiale Swemgala by Stanford Lake College deelgeneem.

Die Limpopo- en Mpumalanga klubspanne het teen mekaar kragte gemeet.

Daniel het op 18 Augustus aan die Limpopo klubkampioenskappe deelgeneem en is daarna in die Limpopospan opgeneem.

Met ‘n tyd van een minuut en vier sekondes het Daniel goud verwerf in die 100m rugslag item.

Hy en sy span wen ook die individuele wisselslag en vryslag aflosse. Verder verwerf hierdie veelsydige swemmer silwer in die 100m vryslag, brons in die 200m individuele wisselslag en ‘n vierdeplek in die 100m borsslag items.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button