NewsSchools

Plasies vertoon ‘skutterend’

Die Merensky Boogskietspanne het onlangs by die Wild Crete 3DBaan in die suide van Pretoria aan die derde been van die ABO Triple Crown deelgeneem.

Dié byeenkoms was die laaste voor die wêreldkampioenskap in Oktober en die nasionale kampioenskap in November. Die vasberade Plasies het weereens hul staal getoon tydens die kompetisie.

Die eerstespan, Ryan Jackson, Lin-Mari Theron, Sean Hunt en Canell Jackson het, ten spyte van die lastige wind,‘n silwer medalje behaal. Die tweedespan, Rohan Wewege, Ashley Hunt, Armand Wiers en Rikus Fauriehet ‘n brons opgeraap. Pa, Dawie Theron (MBR en afrigter) en sy dogter, Lin-Mari (FY) is bekroon met goud, terwyl Sean Hunt (YMR15-17), Canell Jackson (FY) en Benéche Jackson(FBO) bronsmedaljesverdien het.

Verskeiekolskootskuts: Sean Hunt, Benéche Jackson en Dawie Theron, het na afloop van die kompetisie hul provinsiale kleure ontvang.

Lin-Mari Theron het ‘skutterende’ skietwerkgelewer en niks kon haar keer nie. Sy behaal nasionale kleure vir ABO en spog met ‘n #plasiewenner veertjie in haar hoed.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button