Local newsNews
Oom Piet se wildsveiling sonder gelyke
Die veiling is deur een en almal beskryf as die “mees suksesvolste veiling in die wildsbedryf ooit!”
Die veiling is deur een en almal beskryf as die “mees suksesvolste veiling in die wildsbedryf ooit!”
Warren het die grootste gedeelte van sy Swartwitpens teeldiere te koop aangebied en kopers van regoor die land het bankvas in die saal gesit en die opwindende veiling is met groot opgewondenheid dopgehou.
Lees: Rhino breeder Piet Warren sells animals due to financial pressures
Oom Piet, soos hy hier op eie bodem bekend staan was baie tevrede met die sukses van die veiling en was dit eens dat Wildswinkel hulle baie goed van hulle taak gekwyt het met die aanbieding van hierdie besonderse dag.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



