NewsSchools

Bedrywige naweek vir Larries

Die mini-hokkiebokkies het ook deelgeneem aan hul eerste rondomtalie dag by Laerskool Duiwelskloof en was dit eens dat dit sommer groot pret was.

Laerskool Tzaneen se hokkiespanne het op Vrydag, 2 Augustus, kragte gemeet teen Laerskool Drakensig.

Die uitslae was as volg:

Dogters:
Tzn O/11C vs Drakies O/11B gelykop 0/0
Tzn O/11A vs Drakies O/11A wen 1/0
Tzn O/11B vs Drakies O/11B wen 2/0
Tzn Oop C vs Drakies Oop B gelykop 3/3
Tzn Oop B vs Southern Cross Oop A wen 3/0
Tzn Oop C vs Southern Cross Oop C (vriend) wen 4/0

Jané Toerien klop haar opponent.

LEES: Your dreams are valid, don’t stop pursuing them

Byatso Makhubele op vollevaart.

Die Laerskole Premier Liga het ook afgeskop op Saterdag, 3 Augutstus vir die Oop A spanne. Dit het baie goed gegaan met die Larries en die uitslae was as volg:

Dogters:
Tzn vs L/S Phalaborwa wen 1/0
Tzn vs L/S DrAnnecke wen 3/0

Aluska Zaayman in aksie.

Seuns:
Tzn vs Curro Heuwelkruin wen 3/0
Tzn vs L/S Dr Annecke wen 1/0.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button